Zancleum

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Kwartêr Pleistoseen Gelasium jonger
Neogeen Plioseen Piasensium 2,588–3,600
Zancleum 3,600–5,332
Mioseen Messinium 5,332–7,246
Tortonium 7,246–11,608
Serravallium 11,608–13,65
Langhium 13,65–15,97
Burdigalium 15,97–20,43
Aquitanium 20,43–23,03
Paleogeen Oligoseen Chattium ouer
Die verdeling van die Neogeen (IKS).

Die Zancleum is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen (serie/epog Plioseen). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 5,332 tot 3,6 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Messinium en gevolg deur die Piasensium.

  1. Gradstein et al. (2012)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search